Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. See full Terms and Conditions.

FANUS VENTER 9780620526487

BOOK WAT MAAK N JAGGEWEER AKKURAAT - FANUS VENTER

Book Wat Maak n Jaggeweer Akkuraat - Fanus Venter

Availability: JHB:2 PTA:0 STB:0 ER:0

We'd love your feedback: Help us improve this product listing?


Beskrywing 

Dit is 'n 105 bladsy boek met baie sketse en grafieke
Fanus is 'n profesionele geweersmid en ek neem aan die boek is 'n samevatting van sy kennis en ondervinding oor die verskillende faktore wat bydrae tot 'n Akurate geweer.

Die afdeling oor teleskope is baie omvattend en verduidelik baie van die vrae wat al op die Forum gevrae is besonder goed met uiters bruikbare sketse .
Fanus vat ook die OBT metode verder deur Strekmeters 'Strain guage' aan lope te heg en druk profielle te vergelyk,'n interesante opmerking is die uitwerking van vertraagde ontsteking a.g.v. die slagdop dit kan daai 'flyer' mooi verduidelik

News & Updates

Sign up to get the latest on sales, new releases and more …