Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781770078864

SAKGIDS SOOGDIERE VAN SUIDER AFRIKA - STUART, C

Sakgids Soogdiere van Suider Afrika - Stuart, C

Sakgids Soogdiere van Suider Afrika

Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek “ in verbasende besonderhede “ sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse).
Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoue«tte wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie 'n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.

Meer oor - Chris & Tilde Stuart
Chris en Tilde Stuart is die stigters van die African Carnivore Research Programme en die Afro-Arabiese Wildlife Research Centre. Hulle is betrokke by verskeie navorsingsprogramme oor soogdiere en ander gewerweldes van sowel Afrika as die Arabiese Skiereiland, en dra wyd by tot vak- en populªre tydskrifte. Hulle is ook bekend vir verskeie gewilde boeke, waaronder die Field Guide to the Larger Mamm .

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS