Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. See full Terms and Conditions.

BRIZA

9781920217327PA

SAPPI VOEL BOEK & ROEPER PAK BOOK

Availability: JHB:4+ PTA:4+ STB:3 ER:4+


Saartjie Kidson en Herman van Niekerk, die outeurs, het in 2003 ™n leemte in plaaslike vo«lboeke raakgesien en ernstig aan ™n nuwe reeks innoverende vo«lgidse begin werk. Hulle kennis, liefde vir die natuur en betrokkenheid by vo«lkyk en natuurbewaring het hulle paslik toegerus vir so ™n omvangryke projek. Die gewilde Kitsgids tot vo«ls van die Bosveld en Kitsgids tot vo«ls van die Laeveld, is voltooi met waarde toevoegende DVD™s en ™n vo«lklanke CD daarby. Daarna is die reuse sprong geneem om basies dieselfde konsepte oor te dra na ™n nasionale Suid-Afrikaanse vo«lgids. Gevorderde tegnologie wat deur Briza Publikasies ingespan is, het dit egter nou moontlik gemaak om die afsonderlike DVD met die klankleser® te vervang en sodoende die toeganklikheid van die klanke aansienlik verbeter. ™n Eerste vir Suid-Afrika. 
Die outeurs is oortuig daarvan dat vo«lkyk in Suid-Afrika nou grootliks gaan verander en dat veral ™n nuwe geslag jong vo«lkykers die geleentheid en tegnologie gaan aangryp en toegewyde vo«lkykers gaan word. 
Saartjie was, onder andere, ook stigterslid van die Naboomspruitvo«lklub en Herman van Friends of Nylsvley. Herman het ook reeds verskeie ander boeke gepubliseer.
Sluit vo«l klankleser in

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS