Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. See full Terms and Conditions.

SAFARI OUTDOOR BKB

KOM BRAAI - DEWALD VISSER

Kom Braai - Dewald Visser

11 items left ( JHB:5 PTA:1 STB:5 ER:0 )

We'd love your feedback: Help us improve this product listing?


Kom Braai is Suid Afrika se eerste Afrikaanse braai DVD reeks. Dewald Visser, neem sy liefde vir kosmaak na die buitelug met watertand disse met die lle de France skaapras as sy hoofbestandeel. Hierdie trippel pak DVD stel het amper 4 ure se kykgenot, en 40 verskillende disse wat wissel van kos vir kinders, brood, sop, slaaie, voorgeregte, bykosse, ontbyt en natuurlik die hoofmaal word gaargemaak.

Weg is die 'Chip en Dip' as n voorgereg en n blikkie sweetcorn as n bykos, op Kom Braai se loods DVD wys ons julle resepte wat enige iemand na n braaikoning kan laat lyk.

Ons maak ook n draai by LK ( die manne met die rooi braaitange) se fabriek, sowel as by ons 'hitteborg' Namchar se charcoal fasiliteite.

News & Updates

Sign up to get the latest on sales, new releases and more …