New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781770075061

BRAAI (ENGLISH) - BILER (BOOK)

Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid – van geesbou tot ’n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ’n blaaskans ná ’n uitputtende week – het nie ’n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ’n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek

Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens ’n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie – die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS