New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

DE AFRIKANDER

DELAREY 2XL

DE AFRIKANDER TSHIRT MEN -DELAREY

Title

Availability: JHB:2 PTA:4+ STB:0 ER:4+ WR:0

Generaal Koos de la Rey word gesien as een van die braafste en doeltreffendste generaals van die Anglo-Boereoorlog. De la Rey was ‘n diep gelowige mens en ‘n sakbybel was selde nie in sy hande nie. De la Rey was gekant teen die oorlog tot die laaste, maar toe hy as lafaard beskuldig is tydens ‘n Volksraadvergadering, het hy gesê dat as die tyd vir oorlog sou kom, hy sou veg lank nadat die wat koukus oor die oorlog al opgegee het. Die woorde sou later bewaarheid word. Hy is bekend vir sy leierskap en buitengewone militêre vernuf in die oorwinning by die Slag van Magersfontein en ander veldslae wat Kraaipan, Graspan en Modderrivier insluit.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS