New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781770221680

HIER KOM DIE BOKKE (BOOK)

Availability: JHB:1 PTA:0 STB:0 ER:0


Beskrywing

Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke segoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal -- van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters -- loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS