New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

PENGUIN RANDOM

978-1-432307295

MY EERSTE PLAAS (BOOK)

Availability: JHB:4+ PTA:4+ STB:1 ER:2

My eerste: plaas maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde lees en die gepaardgaande pragtige kleurfoto’s identifiseer.

Die soorte diere wat op ’n plaas aangetref word, hul kleintjies en geluide word aangedui. Die verskillende plaasprodukte, soos groente en vrugte, graan, en bone, neute en sade word ook uitgebeeld en benoem.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS