New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781775843542

NATUURLEWE VAN SUIDER-AFRIKA - VINCENT CARRUT (BOOK)

Availability: JHB:0 PTA:3 STB:0 ER:0

Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk.

Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS