Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

HUMAN ROUSSEAU

9780798172394

ROBBIE SE BROER SE ROER - PIENKES DU PLESSIS (BOOK)

Availability: JHB:4+ PTA:4+ STB:0 ER:4+

Pienkes du Plessis is terug met ’n nuwe bundel kortverhale

In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel Pienkes stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan – en oor dit wat verkeerd loop! In een verhaal moet drie ooms afreken met ’n slang in hul bakkie; in ’n ander verhaal verloor ’n plaasjapie ’n weddenskap en sluk ’n streepmuis heel af, en in die slotverhaal, “Wie braai, ek of jy?” word ons voorgestel aan Jan Somme, ’n man wat “uit sy hart braai”, “met ’n groot lied in sy hart.” Pienkes skryf met sy kenmerkende, fyn humorsin oor vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere, maar hy vertel ook staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories, perfek vir lekker lag om die kampvuur.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS