Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781868725982

SASOL EERSTE VELDGIDS TOT DIE STERREHEMEL VAN SUIDER-AFRIKA - TURK, C

Availability: JHB:1 PTA:1 STB:2 ER:0

Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika - Turk, C

Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika. Inleidende boek in die SASOL reeks van veldgidse. Bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel gedurende die nag.

Volkleurfoto's en illustrasies; Maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks; Raad vir beginners oor verkykers en teleskope; Sal die ontluikende sterrekundige help met die identifikasie van die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel, sowel as di© wat minder sigbaar is.

Het 'n afkortings-indeks vir die konstellasie-name. 'n Lys van klubs, verenigings en sterrewagte. Teks deur Cliff Turk. Die boek het 57 glans, kwaliteit bladsye. Boekgrootte: 110mm x 165mm.

Ontdek van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS