New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781868723133

SASOL EERSTE VELDGIDS TOT ROOFVOëLS VAN SUIDER AFRIKA - DAVID ALLEN (BOOK)

Availability: JHB:0 PTA:0 STB:0 ER:2

Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die vo«llewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvo«ls in suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes

Die nuttige sakboek-formaat en maklik leesbare teks maak dit baie geskik vir die aspirant-natuurkundige. 'n Foto van elke spesie word ingesluit. Ook in Engels beskikbaar as Birds of prey of southern-Africa 

Meer oor - David Allan
David Allan is kurator van vo«ls by Durban se Natuurlewe-museum en die skrywer van A Photographic Guide to Birds of Prey of Southern Africa.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS