New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781868721887

SASOL EERSTE VELDGIDS TOT SLANGE EN REPTIELE VAN SUIDER AFRIKA - TRACEY HAWTHORNE (BOOK)

Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika bied aan die jong leser ?n fassinerende blik op die reptiele van die streek. Met behulp van volkleur foto?s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.

Sasol Eerste Veldgids tot Slange en Reptiele van Suider Afrika Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige foto's; Maklik om te lees en te gebruik. Ook in Engels beskikbaar as Snakes and other reptiles of southern Africa. Tracey Hawthorne is 'n vryskutskrywer en “redigeerder en woon in Suid-Afrika. Sy skryf al vir die afgelope 25 jaar vir tydskrifte en joernale oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe, en sy is die outeur en mede-outeur van meer as 'n dosyn boeke, beide fiksie en nie-fiksie. Sy redigeer ook boeke, bied slypskole oor redigering aan en onderrig aspirant-skrywers.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS