New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781770079267

SASOL VOELS VAN SUID-AFRIKA (BOOK)

Availability: JHB:1 PTA:3 STB:2 ER:0

Sasol Voëls van Suider-Afrika, die eerste keer in 1993 uitgegee, was nog altyd ’n topverkoper onder veldgidse. Hierdie vierde uitgawe is herskryf en aansienlik verbeter, wat verseker dat dit die streek se mees uitvoerig geïllustreerde en beproefde veldgids sal bly.

Spesiebeskrywings is herskryf en sluit nou groepinleidings in; plate is herontwerp vir maklike gebruik en vergelyking; meer as 380 nuwe verbeterde illustrasies vervang vroeëres; illustrasies het vereenvoudigde byskrifte, wat onderskeidende kenmerke aanwys; verspreidingskaarte is bygewerk en toon hoe volop ’n spesie in die streek is en ook of dit ’n stand- of trekvoël is

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS