New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

PENGUIN BOOK

9780143539155

SUID-AFRIKAANSE ALFABET (BOOK)

Alex Latimer se Die Suid-Afrikaanse alfabet bevat pragillustrasies van diere, mense, dinge en plante wat uniek is aan ons land. Die illustrasies is prettig en snaaks

Mense, voorwerpe en gebruike wat onmiskenbaar Suid-Afrikaans is, soos Nelson Mandela, Tafelberg, mielies, koeksisters, ’n braai, ivoor en Johannesburg, word uitgebeeld. Jonk en oud sal eindelose pret hê met dié oulike boek – of hulle nou trotse Suid-Afrikaners is of toeriste wat iets kosbaars wil terugneem huis toe.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS