New Store

Image Disclaimer: Images are intended for illustrative purposes only and do not form part of any contract or warranty as to what you are purchasing. This transaction/purchase is subject to the confirmation of price and product by Safari & Outdoor (Pty) Ltd. See full Terms and Conditions.

STRUIK

9781770077317

WATTER VOEL IS DIT? NEWMAN,K (BOOK)

Availability: JHB:0 PTA:3 STB:0 ER:3

Watter voel is dit? bied aan die aspirant voelkyker 'n maklike benadering tot die uitken van voels, wat dikwels maar verwarrend kan wees.

Die benadering is eenvoudig en direk. 'n Groot aantal van Suider-Afrika se verstommende verskeidenheid van meer as 900 voelsoorte word gegroepeer aan die hand van familie-ooreenkoms, habitatvoorkeur of, soms, soorte wat met mekaar verwar kan word. Die leser word aangemoedig om eers met die kenmerke van die groep vertroud te raak voordat die uitken van soorte aangepak word.

NEWSLETTER SUBSCRIPTIONS